YVN-P6-MSB – Woonstel – Mosselbaai

SEE UITSIG. PUNT – ±1.3KM. INGANG GRONDVLOER. GEEN ROOK IN W/STEL ASB. SITKAMER – TV, DSTV (VAKANSIE PAKKET ING.). EETKAMER – TAFEL & 6 STOELE. KOMBUIS – M/GOLF, 3 PL STOOF MET OOND, YS/VRIES KOMB., BROODROOSTER, KETEL, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 & 2 – QUEENBED ELK. SLK 3 – 2 X ENKELBEDDENS. 2 X BADKAMERS – 1 X STORT, 1 X BAD MET STORT BOKANT, 2 X TOILET. ENKEL AFDAK PARKERING. LOSSTAANDE BRAAIER. BALKON MET TAFEL & STOELE. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN 1STE R100. BGOED – Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Mosselbaai
Bedrooms:3
Bathrooms:2

Listing Inquiry