DOR-P7-RB – Huis – Rheebok

  • Prys & beskikbaarheide op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 3
  • Baths: 2

STRAND ±1KM. DUBBEL VERDIEPING. SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER). WIFI BESKIKBAAR. EETKAMER TAFEL + 6 STOELE & 2 BANKIES. KLEIN SITKAMER ONDER – SLAAPBANK. KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, YS/VIRES KOMB., SKOTTELGOEDWASSER, BO-LAAIER W/MASJIEN, BROODROOSTER, KETEL, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – DUBBELBED + AIRCON. SLK 2 – DUBBELBED, SLK 3 (BO) – STAPELBED – DUBBEL ONDER EN ENKEL BO. 3 X BADKAMERS – 2 X BAD, 2 X STORT, 3 X TOILET. BINNE- BRAAI IN SITKAMER (BO) + GEBOUDE BRAAIER OP BALKON. AFDAK PARKERING VIR 2 VOERTUIE. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN 1STE R300. BGOED Ingesluit

 

 

 

Price: Prys & beskikbaarheide op aanvraag
Address:Rheebok
Bedrooms:3
Bathrooms:2

Listing Inquiry