SAG-P9-HB – Meenthuis – Hartenbos

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type: ,
  • Beds: 3
  • Baths: 2

STRAND ±600M, PRETPARK ±1KM. SITKAMER – TV, DSTV – BRING EIE DEKODEERDER & SMART CARD, 2 X SLEEPER COUCH. KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, YSKAS MET GROTERIGE VRIESHOK, WASMASJIEN, TUIMELDROËR, SKOTTELGOEDWASSER, BROODROOSTER, KETEL, SNACKWICH, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 & 2- DUBBEL & ENKELBED ELK. SLK 3 – DUBBELBED. 2 X BADKAMERS – 1 X BAD, 1 X STORT, 2 X TOILET. ENKEL MOTORHUIS. GEBOUDE BRAAIER IN BINNE-HOF, MET TAFEL & STOELE. KRAG INGESLUIT. BGOED – Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne

 

sag-p14-hb-011 sag-p14-hb-002 sag-p14-hb-004 sag-p14-hb-007 sag-p14-hb-005

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:3
Bathrooms:2

Listing Inquiry